Dill Bill’s Cricket Academy bied gereeld afrigtingsessies in gemeenskappe en by skole aan. Hulle doel is om ʼn veilige en gesonde omgewing vir jeugdiges te bied.
Die akademie poog ook om geleenthede vir jeugdiges te bied om aktief aan krieketwedstryde deel te neem. Hulle het aan die einde van Maart ’n straatkrieket-sessie aangebied waaraan ongeveer 15 seuns van verskillende ouderdomme deelgeneem het.
Vir meer inligting oor Dil Bill’s Academy kontak Dillan Moos by 064 997 2383.
Dill Bill’s Academy bevorder krieket onder jeug

Be the first to comment on "Dill Bill’s Academy bevorder krieket onder jeug"