Bianca eerste oor die wenstreep van 23 April se Parkrun

Bianca Malan het Saterdag (23 April), met ’n tyd van 22 minute 11 sekondes, die 283ste Oudtshoorn Parkrun oor 5 km by Surval Olyflandgoed gewen. Francois Verwey was kort op haar hakke tweede (22:47) en nog ’n vrou, Tarren Jullies, derde (25:47). Foto: Garnett Wicomb