Anel van Wyk-Spies 20ste vrou oor die wenstreep in die Twee Oseane-wedloop

Die Oudtshoorniet en personeellid van Langenhoven Gimnasium, Anel Van Wyk-Spies, was Sondag, 17 April die 20ste vrou oor die wenstreep in die Twee Oseane-wedloop oor 56 km in Kaapstad en 7de in haar ouderdoms-kategorie met ’n tyd van 4 uur en 18 minute. (Foto Facebook)