200ste Parkrun vir Johann Coetzer
100 plus 100 is gelyk aan 200! En dit is presies die sommetjie wat Johann Coetzer Saterdag gemaak het toe hy sy 200ste Parkrun op Oudtshoorn, by Surval Olyflandgoed, voltooi het in 24 minute en 55 sekondes. Die wenner van die 282ste Oudtshoorn Parkrun was William van Tonder (18:25). (Foto verskaf)