Bridgton rugbyklub meet kragte met Adias

Die Bridgton Rugbyklub het Saterdag kragte gemeet met Adias op die Bridgton Sportgronde, bekend as die Plate. Teen halftyd was die telling 13 - 6 in Bridgton se guns, maar Adias het teen die eindfluitjie hul staal gewys, en die telling het op 24 - 13 in Adias se guns gestaan. Foto: Ebenezer Titus