
All Blacks Rugbyklub pak Knysna United op die Bridgton Sportgronde
Die All Blacks Rugbyklub het Knysna United Saterdag (28 Mei) op die Bridgton Sportgronde aangevat in ’n wedstryd wat gesorg het vir groot opwinding en teen die eindfluitjie vir bietjie verwarring. Dit was volgens sommige toeskouers onduidelik wat die presiese eindtelling was, wat eers op 30-29 in United se guns gestaan het, en toe op 31-30 nadat wedstrydbeamptes die onduidelikheid moes opklaar. Foto’s: Ebenezer Titus
