Skolerugby weer aan die gang op Oudtshoorn, sorg vir groot aksie

Foto links: Die Hoërskool Oudtshoorn het Saterdag op hul tuisveld te staan gekom teen HTS Eden. Die Struisies se eerstespan het met 23 punte teenoor 15 geseëvier. Foto: Chantèl de Villiers Foto regs: Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se eerstespan het oortuigend teen die Hoërskool Stellenbosch se span met 76 punte teenoor ’n skamele 10 gewen. Foto: Tanishka Jansen van Vuuren