Nuwe hoof vir De Villiers Primêr Die prinsipaal van De Villiers Primêr, Granville Joseph, wat einde 2021 permanent in die pos aangestel is nadat hy ’n ruk lank in die pos waargeneem het. Foto: Cunel Campher 04/07/2022