Flukse patrollie help

Skolierpatrollies by skole speel ’n groot rol om leerders te beveilig. Hier is die lede van die flukse skoolpatrollie van De Villiers Primêr in Bridgton, Oudtshoorn. Van links is Johnalize Dreyer, Emoleen Prinsloo, Megan Kwanie, Rashonique van Wyngaardt, Danique Damons, Thalita Damons en Dennolene Verlaat. Foto: Cunel Campher