Leerders van Laerskool Wesbank opgeneem in die SWD o13 Cravenweekspan

Hierdie leerders van Laerskool Wesbank op Oudtshoorn is onlangs opgeneem in die SWD o13 Cravenweekspan. Voor van links is Arjen Erasmus, Rowan Fouché en Zerwich Westraad. Agter van links is Stix Theunissen (skool-afrigter), Hano Makwatie, Hennie Calitz (o.13 Akademie-span) en Waldo Cloete (skoolhoof en afrigter). Foto verskaf