Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn het onlangs hul nuwe leiers vir 2023 aangewys. Daar is ’n nuwe matriekraad, verteenwoordigende raad van leerlinge (VRL) en nuwe koshuisleiers verkies. Matriekraad: Voor van links is Ben-Pierre du Plessis, Josh Muggels, Elizma Huyser, Ciska Nortier en Nelmari Lamprecht. In die middel ry van links is Bernard Smit, Anje Boshoff, Jeanie du Plessis, Jancke Potgieter en Yuka de Witt. Agter van links is Janes Labuschagne, Altus Brewis, Jaco Pretorius, Divan Janse van Rensburg, Arné Janse van Rensburg, Wian Kriek en Ruan Victor. Foto verskaf