All Blacks verloor net-net teen Riversdal
Oudtshoorn se All Blacks Rugbyklub A-span het Saterdag naelskraap teen Riversdal Blues se A-span op die Bridgton Sportgronde, bekend as die Plate, verloor met 25 punte teenoor 26. Die All Blacks kon wel daarin slaag om een meer drie as Riversdal te druk.
Foto: Ebenezer Titus