Collegians Rugbyklub pak Riversdal Blues aan

Die Collegians Rugbyklub se A- (foto bo), B- en C-spanne het Saterdag (4 Junie) teen die Riversdal Blues op die Bridgton Sportgronde gespeel. Die tellings was onderskeidelik 13-12, 15-6 en 15-7. Foto: Ebenezer Titus