Voormalige burgemeester, Chad Louw trou
Oudtshoorn se jong voormalige burgemeester, Chad Louw van Dysselsdorp, het Saterdag met Clarice Ruby Cairncross, ’n gebore en getoë Oudtshoorniet, getrou. Die pragtige paartjie is by die La Plume Gastehuis in Volmoed buite Oudtshoorn in die huwelik bevestig.
Foto: Ryan Dammert