Die talentvolle pianis Qden Blaauw (18), het Oudtshoorniete gaande gehad tydens sy klassieke klaviervertoning op 11 Mei by die Ostrich Emporium.
“Dit was ’n wonderlike uitvoering.”
Hy het die gehoor op hul voete gehad en die saal was stampvol gewees,” het Antoinette le Roux, van Oudtshoorn Kunstevriende aan Die Hoorn gesê.