Kotze wen Oktober se R10 000
AF Kotze (links) is September
se gelukkige wenner van
R10 000 in Timbercity Oudts -
hoorn se kompetisie met prysgeld
van altesame R50 000!
Hier oorhandig Gavhia de Beer
van Timbercity die prys aan
Kotze. Deur by Timbercity
aankope ter waarde van R1 000
of meer te doen en jou faktuur
of kontant-strokie met jou kontakbesonderhede
daarop in die
spesiale houer in die winkel te
plaas, staan jy aan die einde
van November 2022 en Desember
2022 ’n kans om ’n hele
R10 000 te wen!