Hulp gevra van publiek

Die Hoorn vra vir ons lesers se hulp om die man te identifiseer. Die man wat volgens inligting in Bongolethu woon, het na bewering die kat op die foto se kop afgesny en daarna ’n foto op sy WhatApp status geplaas. Hy identifiseer homself slegs as “Tskeki”. Enige persoon met inligting kan ons skakel op 044 272 5605 of stuur ’n e-pos na redaksie@hoorn.co.za. Alle inligting sal vertroulik hanteer word. Foto verskaf