CKI Produsente toekennings 2022

Die produsente toekennings wat tydens CKI se jaarverdardering op 17 November 2022 toegeken is. Van links staan Johannes Delport - Voorsitter van Klein Karoo Eiendoms Beperk (KKEB), Jurie Klue – Avondrust Boerdery Beste velle realisasie Kategorie 1 > 500, Thomas Marais – Steenkampsvlak Boerdery (Pty) Ltd – Beste Algehele Realisasie Kategorie 1 >500 asook Beste Vere realisasie Kategorie 1 > 500, Thys Rall - MJ Rall Boerdery – Beste vere realisasie Kategorie 2 < 500 asook Beste Algehele Realisasie Kategorie 2 < 500, Willie Duminy – Annemare Duminy (Edms) Bpk - Beste velle realisasie kategorie 2 < 500 en Francois de Wet Besturende Direkteur van CKI (Cape Karoo International). Foto: Angelique Erasmus