ANC en koalisievennote op 5 Mei

Die ANC en sy koalisievennote het Donderdag 5 Mei ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Hier agter van links is Cameron Dugmore (ANC Wes-Kaapse interprovinsiale komitee), Suzanne Jansen (Patriotic Alliance) en Mlandeli Nyuka (Saamstaan). Voor van links is Leon Campher (Advieskantoor), Valerie Pungu-Pungu (ANC Wes-Kaapse interprovinsiale komitee) en Pat Sambo (OGI). Nyuka is egter intussen deur sy party verwyder en nie meer ’n raadslid nie, met die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) wat Woensdag ’n vakature verklaar het wat Saamstaan nou met ’n ander raadslid moet vul. Foto: Stefan Skapie Goosen

Be the first to comment on "ANC en koalisievennote op 5 Mei"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*