WhatsApp’s van lesers: 18 Mei 2023

■ Ja, die 4 ure sonder krag is moeilik vir ons wat op suurstof masjiene is. Wil graag verneem of mense nie afval stukke warm materiaal het om te skenk nie asb. Wil graag vir die arm kinders sweetpakke en ponchos maak. Kontak my asb as jy kan help. Dankie
– Hellen 0722975872