Foto van die Week
As die blare verkleur. Die eerste tekens dat winter op pad is, is wanneer plante se blare verkleur en afval. Hierdie pragfoto met bloedrooi blare is vroeër hierdie maand in Brumilda van der Mescht se tuin geneem.
Foto: Brumilda van der Mescht