Sms’e van lesers: 3 November 2022

■ Dankie DA en koalisie dat julle stabiliteit deur jul politieke volwassenheid in die dorp gebring het. Dit is na ’n lang tyd dat hier weer rustigheid is.