Dawie Roodt spreek die plaaslike boere en besigheidseienaars toe
Oudtshoorn Burgemeester Chris Macpheason en bekende ekonoom Dawie Roodt. Roodt het plaaslike boere en besigheidseienaars op 25 Oktober by Eden Karoo Akademiese Leerskool kom toespreek oor die huidige ekonomiese toestande. Daar is ook gefokus op die ontwikkeling van jeugentrepreneurs, wat aansluit
by die skool se visie, asook die belangrikheid daarvan om nuwe geleenthede te skep en die verander van denkwyse om by die nuwe ekonomiese tye aan te pas. Foto: Hannes Visser