
Oudtshoorniete word uitgenooi om Saterdag vanaf 09:00 ’n draai te maak by Tuishuis se Basaar.
Daar is ook ’n kompetisie waar 10 gelukkige besoekers elk ’n koppie koffie of tee en pannekoek kan wen. Om deel te neem kan belangstellendes voor 10:00 Tuishuis skakel om aan hulle die foute op die bg foto uit te wys. Kontak 044 272 0164 . Die kompetisie sluit Vrydag 21 April om 10:00. Foto verskaf