Rugbyklub deel sop uit

Die Bridgton Rugbyklub het Saterdagoggend Jeugdag gevier deur koppies warm sop en toebroodjies uit te deel aan kinders van Bongolethu, Mandelahoogte, Polisiehoogte en omgewing. Die Collegians Rugbyklub het ook ’n bydrae tot die sopbestanddele gelewer. Dié uitreiking was volgens die voorsitter van die Bridgton Rugbyklub, adv Beniti Metembo, deel van die klub se gemeenskapsbetrokkenheid om die jeug by sport en veral rugby betrokke te kry.                                Foto: Garnett Wicomb