Abrahamstraat-inwoners neem verantwoordelikheid

In Abrahamstraat in Bridgton, Oudtshoorn maak die straat se jonger manne elke Vrydagoggend vroeg die straat skoon - boonop altyd met ’n glimlag. Welgedaan aan die inwoners van Abrahamstraat, julle en jul skoon straat is ’n voorbeeld vir almal! Hier van links verlede Vrydag­oggend is Patrick Prins, Elrico Prins, Marius Auford, klein Qui-Vanty Roman, Daniël Oliefant en Daniël Lewendal. Foto: Liesel le Roux

1 Comment on "Abrahamstraat-inwoners neem verantwoordelikheid"

  1. Pieter de Bruyn | 08/02/2021 at 14:30 |

    WAT N PRAGTIGE VOORBEELD STEL DIE MANNE NIE VIR ONS NIE – BAIE TROTS OP JULLE EK WENS NET DAAR WAS MEER VAN JULLE – JULLE OUERS KAN MET REG TROTS WEES OP JULLE.

Comments are closed.