Foto van die Week : 7 Maart 2024
Kieter & Kat neem hierdie week deel aan die #Rooiballongirl projek. Dit lyk nie of dit die twee keer om nie kattekwaad aan te vang nie. Sal hulle weer die kat aan die stert beet hê met al hul lawwe idees? En het hul ’n kat se kans om hierdie nuwe uitdaging suksesvol te voltooi? Volg die reis van #Rooiballongirl op Facebook saam met Kieter & Kat. Skets: Janien Müller