Foto van die Week: 23 Maart 2023

Die Karoo Sonsopkoms strek sy lang lenige strale oor verskrikte volstruise, nie meer kuikens nie maar tog nog nie groot nie....met die belofte van reën wat oor die berge kruip. Foto: Angelique Erasmus