Foto van die Week Hierdie ongelooflike foto van die Swartberge is geneem net na die reën. Barbara het dit afgeneem vanaf hul huis op Kleynspoort, net buite Oudtshoorn. Dit is ’n pragtige Klein-Karoo landskap. Foto: Barbara Beets 02/16/2023