Foto van die Week

Hoogstraat 157, Oudtshoorn is die nuwe tuiste van Die Hoorn vanaf Januarie 2023. Ons sien uit daarna om al ons lesers, jonk en oud te verwelkom by ons nuwe perseel! Hierdie pragtige gebou word tans gerestoureer ,en ons nooi die publiek om te kom kyk hoe mooi die statige ou dame gaan lyk wanneer sy klaar is in die nuwe jaar. Foto: Angelique Erasmus