Foto van die Week

Hoe mooi! Die foto van Janica van der Merwe en ’n lammetjie van die plaas Grootfontein van Gus en Esmari du Toit is deur Johnel van der Westhuizen geneem. Die foto is deur ’n leser aan Die Hoorn gestuur.