Foto van die Week Tabak word tans in die Klein Karoo geoes. Hierdie mooi foto is net voor die Paasnaweek in Schoemanshoek deur Stefan Skapie Goosen geneem. 04/21/2022