Alles wat jy oor demensie wil weet
• Almal welkom om te kom luister ’N KENNERIop die gebied van demensie, Gert Meiring, kom gesels volgende Donderdag oggend (7 Junie) by die Caves Aftreeoord op Oudtshoorn oor die…
Lees Verder• Almal welkom om te kom luister ’N KENNERIop die gebied van demensie, Gert Meiring, kom gesels volgende Donderdag oggend (7 Junie) by die Caves Aftreeoord op Oudtshoorn oor die…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb TWINTIG jong moeders het verlede Vrydag babastoeltjies vir motors van die Padongelukkefonds (PAF) ontvang as deel van ‘n landwye bewusmakingsveldtog ten opsigte van die veilige vervoer van…
Deur Garnett Wicomb “Verpleegsters en verpleërs moenie van hul eie gesondheid vergeet nie en ook na hul stresvlakke kyk. Pasiënte het verpleegpersoneel nodig wat sonder stres werk.” So het ds…
WEN R1000 se data met Prins Albert Toerisme se foto-kompetisie! Prins Albert is bekend vir pragtige ou argitektuur, restaurante en kroegies, kunsgalerye, beeldskone natuurlike landskappe, kleurvolle karakters en ryk geskiedenis….
Deur Higgo Jacobs DIE opening van Die Koffiepot op 9 Mei 2017 by Millenniumpark Aftreeoord is een van die suksesverhale van dié gewilde afreeoord in Oudtshoorn. Volgens Elias Olivier (85),…
‘Van hero tot zero tot hero’ Deur Liesel le Roux en Angelique Erasmus ’N ROFSTOEI-EXTRAVAGANZA soos Oudtshoorn nog nooit gesien het nie, met plek vir tot 1 000 toeskouers. So…