Petro Stroebel het haar tweede kunsuitstalling Vrydagaand, 1 Desember in die Prins Vincent gebou ten toon gestel. Sy het agt jaar gelede begin skilder en haar eerste uitstalling is in 2021 gehou.
Haar verkose medium vir haar skilderye is olieverf en houtskool. Op die foto is Stroebel saam met haar eggenoot, Paul Stroebel. Foto: Lindi Brill
Tweede uitstalling vir Stroebel
