Bellinganhof gelukkige trekking wenner

Die beheerraad van Bellinganhof het onlangs ’n fondsinsameling met ’n gelukkige trekking gehou waarin die wenner ’n volstruis­leerhand­sak, wat deur Nerina Aling gemaak en geskenk is, kon wen. Die gelukkige wenner van dié pragtige handsak, wat hier deur Corrie Davel vasgehou word, was Leatitia du Toit van Volmoed.  Foto: Ilze-Mari Gründling