Wenners Oudtshoorn Besigheidskamer gholfdag: 5 Julie 2023

Die Oudtshoorn Besigheidskamergholfdag het verlede week, 5 Julie, by die Oudtshoorn Gholfbaan plaasgevind. Die dag is gewen deur Jan le Roux en Louis Slabbert met 47 punte. Op die foto is van links Paul Stroebel (Klubpresident), Jan, Gielie Marais (Borg: Daisy Business Solutions) en Louis. Foto: Verskaf