DIE Oudtshoorn Posduifklub (OPK) en die Klein Karoo Posduifklub (KKPK) het Saterdag (25 Julie 2020) weer na Victoria-Wes in die Noord-Kaap toe gegaan.
In die OPK se wedvlugte het Jurie Geldenhuys se duiwe voorgevlieg, terwyl Cobus van der Merwe en Tobie Ellis se duiwe die voortou geneem het in die KKPK se wedvlugte.
OPK Jaaroudafdeling se uitslae is: Jurie Geldenhuys – 1, 2, 3 en 4; Ockie@Abe – 5; Raubenheimer Broers – 6, 7, 8 en 10; Johan de Jager Nigh – 9, 11 en 12.
OPK Ope-afdeling se uitslae is: Jurie Geldenhuys – 1, 8, 9 en 16; Raubenheimer Broers – 2, 3, 4, 6 en 12; Ockie@Abe – 5, 7, 10, 11 en 13; Johan de Jager Nigh – 14 en 15.
KKPK Jaaroudafdeling se uitslae is: Cobus van der Merwe – 1, 4, 5, 6, 10, 16 en 17; Tobie Ellis – 2, 12, 13, 14 en 25; Hannes Smit – 3, 22 en 23; Klein Karoo Lofts – 7, 11 en 27; George Erasmus – 8, 9, 15, 18, 19, 21, 24 en 26; Alvan Fourie – 20.
KKPK Ope-afdeling se uitslae is: Tobie Ellis – 1, 10, 19 en 23; Klein Karoo Lofts – 2, 17, 21 en 25; Cobus van der Merwe – 3, 4, 11, 15, 29 en 30; George Erasmus – 5, 12, 13, 14, 18, 20 en 24; Hannes Smit – 6, 7 en 9; Dirk Greeff – 8, 22, 26 en 27; Alvan Fourie – 16 en 28. (Deur Stefan Skapie Goosen)