
Trompoppie SWD Streeksfinaal
Saterdag (10 Junie) was weer eens ’n volle dag van trompoppie-opwinding met die SWD Streeksfinaal wat by Oudtshoorn se De Jager Sportkompleks afgespeel het. Bo is die Oudtshoorn Majorettes in aksie en onder is die jongelinge van Van Reede Laerskool se junior-span. Foto’s: Stefan Skapie Goosen
