Timbercity Cycle Tour foto-blad

Foto’s: Sharon van Straaten

– Aangebied deur die Eden Fietsryvereniging –

Die mans wenners van die Straatmyl is, van links: Daniel Williams-King, Kellen Gouveris en Hanro Geldenhuys.

Die Top-5 wenners is, van links: Carlo Engelbrecht, Wynand Hofmeyr, Hanro Geldenhuys, Rhys Burrell en Bradley Gouveris.

King and Queen of the Mountain is Carlo Engelbrecht en Michaela Lubbe.

Algehele vrouewenners en Elite Dames is, van links: Yolandie de Villiers (2de), Michaela Lubbe (1ste) en Jackie Davidoff (3de) saam met David Bellairs (Cape Town Cycle Tour Trust).

TIMBERCITY onder NUWE BESTUUR:

Timbercity Oudtshoorn wil graag die publiek en ons kliënte bedank vir hul geduld tydens die opknappingswerk wat tans aan ons Oudtshoorn-tak gedoen word. Opwindende nuus is dat ons binnekort as Buco Hardeware • Buildware bekend sal wees met dieselfde gehaltediens!