Thysses en Lipstick Hokke wen

DUIWE van die Thysses en Lipstick Hokke het Saterdag voor gevlieg in die Oudtshoorn Duiwe-klub se twee wedvlugte vanaf Victoria-Wes.

Volledige uitslae in die ope-afdeling: Thysses – 1, 3, 4, 5, 14, 15 en 20; Lipstick Hokke – 2, 11, 12, 13, 16 en 17; Night Drops – 6, 10, 18 en 19; en J en Z Hokke – 7,9.

Jaaroudduiwe-uitslae: Lipstick Hokke – 1, 5, 8, 10 en 15; Thysses – 2, 9, 12, 13, 14; J en Z Hokke – 3 en 7; Kobus Barkhuizen – 4; Night Drops – 6, 16, 18, 19 en 20; en Ockie en Abe – 11, 17.