SWD Krieketmeisies pak mekaar aan

Die SWD o.19 en o.16 meisies krieketspanne het mekaar die naweek aangepak op Oudtshoorn, met die jonger span wat met ses lopies in hul toegelate boulbeurte gewen het! Foto’s: Ebenezer Titus