Die SWD Eagirls het verlede naweek deurgedring na die finale van die Vroue 1ste Divisie nadat hulle die Leopards met 22 – 15 geklop het op Outeniqua Park, George.
Hulle kom volgende naweek te staan teen die Vrystaat vrouerugbyspan vir die finale wat in Bloemfontein sal plaasvind. Foto: Facebook
SWD-Eagirls klop Outeniqua Park
