SWD ‘Eagirls’ klop Griquas

’n SWD Arende vrouespan rugbyspeler duik Saterdag (2 Julie) vir die doellyn tydens ’n kragmeting met die Griquas Women op die Bridgton Sportgronde. Die SWD “Eagirls” het oortui-gend gewen, met 57 punte teenoor Griquas se skamele 5 punte. Foto: Ebenezer Titus