Rolbalnuus
Na ’n opwindende twee dae se rolbal by die Oudtshoorn Rolbalklub, is die wenspan van die Timbercity/PG Glass Trips-toernooi Saterdagaand (2 Julie) aangewys. Hier is die wenspan; Andries van Rensburg (naaslinks), Thinus Oelofse en Marius Roberts. Saam met hulle is klubpresident Jan van Niekerk (links) en Petro West-raad van Timbercity.
Foto: Stefan Goosen