Struisies se sterre! 05/10/2018 Die SWD Trompoppieproewe wat Saterdag op Oudtshoorn plaasgevind het, was soos altyd ’n skouspel van vernuf en talent. Hier is die trompoppies van die Hoërskool Oudtshoorn in aksie. Foto’s: Ebenezer Titus