Struisies 1ste rugby kraai koning Struisies se 1ste rugbyspan het Hoërskool Paul Sauer, Saterdag op hul tuisveld geklop. Die telling toe die eindfluitijie blaas was 24-19 in Struisies se guns. Foto verskaf 03/20/2025