Spring Roses verloor teen Knysna United

Die Spring Roses het verlede Saterdag, 7 Oktober, teen die span van Knysna United gespeel op die REC in Oudtshoorn. Die eindtelling was 22 - 12 in Knysna se guns. Foto: Ebenezer Titus