DIE Oudtshoorn Besigheidskamer het verlede Woensdag, 4 Oktober, hul golfdag by die Oudtshoorn Gholfklub aangebied.
Die wenners van die dag was Sergio Arries en Rowan Timmie, met ’n puntetelling van 47. In die tweede plek was Okkie Horowitz en Conroy Mulder met 46 punte.
Die Oudtshoorn Besigheidskamer was die borg van die dag. (Deur Lindi Brill)
Besigheidskamer gholfdag ’n groot sukses
Op die foto van links is Jurie Neethling (klubkaptein), Sergio Arries en Abri Ferreira (voorsitter Oudtshoorn Besigheidskamer). Rowen Timmie was afwesig vir die foto. Foto: Lindi Brill