Senior- en skolerugby-aksie volop op Oudtshoorn se velde te sien

BO: Spring Roses Rugbyklub van Oudtshoorn se A-span het onlangs die DKD Eagles, die korrektiewe dienste op Oudtshoorn se rugbyspan, aangevat op die korrektiewe dienste se velde. Spring Roses het net-net gewen met 10 punte teenoor 5. ONDER: Môrester Sekondêre Skool van Oudtshoorn het op dieselfde naweek die span van die Hoërskool George op die Plate, of altans die Bridgton Sportgronde, aangevat in ’n vriendskaplike wedstryp wat naelbyt-aksie gelewer het wat die toeskouers op die punt van hul stoele gehou het. Foto’s: Ebenezer Titus
SONY DSC