Rotariër Gholfdag lok vol veld! 12/17/2020 Die naaswenners van Vrydag se Oudtshoorn Rotariërgholfdag is André Plaatjies (links) en Dyssel Riël (naaslinks). Luke Jonker (naasregs) en Christiaan Smit het die derde plek behaal. Foto’s: Schalk le Roux